#koffietyd - Ps. Frik Weideman

Ek en my Pa Frik Weideman het besluite om elke saterdag ‘n video te maak oor sy ervaring en hoe om die bybel uit te leef in vandag se tyd. My Pa het vanaf 2017 begin om elke Saterdag ‘n video op te neem en dit te deel met sy mense. Ek moet sê dat hy baie getrou is om hierdie te doen en ek weet dat dit nie altyd maklik is nie. 

#koffietyd is op Youtube en op Facebook 

Latest Videos #koffietyd