Die Regte Begin is a series born from real life — from losing, changing environments, regaining control, and learning how to rebuild on the right foundation.
It is an honest reflection on life, faith and starting again the right way:
with Biblical truth, practical rebuilding and a deeper understanding of what real success actually means.

What do you do when life changes, you do not have all the answers, and all you can do is start again?

In hierdie episode van Die Regte Begin deel ek die storie van Pocket Salt — die besigheidsidee wat ek gedink het God vir my gegee het, en hoe dit alles verkeerd geloop het.

Hoekom is dit so moeilik vir ’n man om te sê: “Ek het hulp nodig”? En miskien is die groter vraag nie net **hoekom** ons nie vra nie…maar **vir wie** ons vra wanneer ons uiteindelik breek.

Eerste keer openlik die storie van my tweede film, Gebore Talente, en hoe daai stem in sy kop sy selfvertroue gebreek het.