• 00Days
  • 00Hours
  • 00Minutes
  • 00Seconds

Wil jy deel wees
van jou eie movie?

Hoekom is dit so moeilik vir jou om in die film bedryf in te kom?

Baie mense glo hulle kan net instap en toneelspeel.

Maar die waarheid is – op ’n regte filmstel is daar honderde ongeskrewe reëls en geheime wat besluit of jy werklik in die kollig beland.

Hierdie kursus gee jou daardie inside kennis… én jou eie kortfilm om jou talent te wys.

Kyk die video!

1 Petrus 4:10

God het aan elkeen van julle uitsonderlike talente gegee...daarom moet julle julle talente gebruik om ander te help.